Alexander van Griekeland

Alexander
Koning van die Hellene

Periode 11 Junie 191725 Oktober 1920
Voorganger Konstantyn I
Opvolger Konstantyn I
Huis Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg
Vrou Aspasia Manos
Kinders Prinses Alexandra van Griekeland
Vader Konstantyn I
Moeder Prinses Sophie van Pruise
Gebore 1 Augustus 1893, Athene
Oorlede 25 Oktober 1920, Athene
Sien Alexander die Grote vir ’n artikel oor die antieke koning met dieselfde naam.

Alexander (Grieks: Ἀλέξανδρος, Βασιλεὺς τῶν Ἑλλήνων, Aléxandros, Vasiléfs ton Ellínon; 1 Augustus 1893 – 25 Oktober 1920) was van 1917 tot 1920 koning van die Hellene (Griekeland).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search